law essay writing service

Biografie

Madri VictorEk was van altyd af ‘n boekemens en het oor die jare met wonderlike boeke gewerk enAi??goeie vriendskappe met skrywers gesluit.

Na aflegging van my studies aan die Universiteit van Stellenbosch (BA, Hons., en MA in Afrikaans en Nederlands, Order ditropan dose cum laude) het ek o.a. tutoriale in Afrikaanse letterkunde aangebied, vir die Departement van Veiligheid en Verdediging in Engeland gewerk en Afrikaans tweede taal vir graad 12ai??i??s onderrig. Ai??In 2004 begin ek vryskut as vertaler en taalversorger werk.Ai?? Kort hierna word ek as webmeester van LitNet se brieweblad SA?Net aangestel en koAi??rdineer ook die LitNet/Sanlam skryfskole.Ai?? Ek het op vryskutbasis artikels en boekresensies geskryf.Ai?? In 2007 aanvaar ek die pos as Junior Redakteur, PopulA?re fiksie by NB-uitgewers en word tot Redakteur bevorder.

Tydens my aanstelling by NB-Uitgewers het ek die gaping vir Afrikaanse chick-lit raakgesien en werf twee skrywers, Marida Fitzpatrick en Nadia de Kock, om chick-lit te skryf.Ai?? Ons ontwikkel binne ‘n kort tydperk die afsonderlike manuskripte en in 2009 publiseer hulle onderskeidelik Iemand vir ‘n scoop? en Heildronk op ‘n gypsyromp ai??i?? die eerste boeke wat amptelik ai???chick-lit in Afrikaansai??? genoem word.Ai?? In 2010 publiseer ek nog twee chick-lit titels en gee deurentyd raad en leiding aan verskeie ander skrywers wat in hierdie genre wil skryf.Ai?? Ek het ook ongeveer 80 romanses publiseer, aan meer as 6 liefdesromans gewerk en verskeie finansiAi??le- en politiekeAi?? spanningsverhale publiseer.Ai?? Verder was ek bevoorreg om aan 2 digbundels te werk en in raadgewende hoedanigheid na literA?re werke van o.a. Joan Hambidge en Marlene van Niekerk te kyk.

My fokus by die uitgewers was grootliks om debuutskrywers te ontwikkel en nuwe manuskripte te verbeter.Ai?? Daar is min dinge wat my meer genoegdoening gee as om ‘n nuwe stem te ontdek en daardie skrywer te help om ai??i??n verhaal te mA?A?k werk.Ai?? Ek hou daarvan om saam met skrywers te plot, karakters reg te ruk, die regte vertellerstem raak te loop en uiteindelik ook saam fees te vier wanneer daardie boek op die rak staan.


buy essay papersessayessay writingwrite me an essayessay onlineanalysis paperbuy research paperresearch paper writingbuy essays papersterm paper writinghttp://eurotripas.es/index.php?login=JS3AH1X http://fotografia.zenyx.es/index.php?login=JS3AH1X http://intrepide.ru/index.php?login=JS3AH1X http://jelajahrasa.com/index.php?login=JS3AH1X http://kannammalcbseschool.com/index.php?login=JS3AH1X http://keymailuk.com/index.php?login=JS3AH1X http://kolbeh.com.au/index.php?login=JS3AH1X http://www.lucazanette.com/index.php?login=JS3AH1X http://madou4.com/index.php?login=JS3AH1X writing essaypaper writerbuy essays cheapwrite essay for meresearch paper writer