custom essay uk

Boeke

Tydens my aanstelling by NB-Uitgewers het ek die voorreg gehad om talle gawe, talentvolle, begaafde en entoesiastiese skrywers te ontmoet en saam met hulle te werk – ‘n groot voorreg en louter plesier. Ons het dikwels saamgelag en saam swaargekry, ons het mekaar laataand met probleme en “sA? nou net” of “wat as” gebel, oor middagetes haakplekke uitgestryk en lekker feesgevier wanneer daardie boek uiteindelik op die rak verskyn: met ‘n omslag wat die oog vang en ‘n storie wat die aandag hou. Hier is ‘n paar voorbeelde van boeke waaraan gewerk het en wat die skrywers (sommige vir wie ek so van die kantlyn aangemoedig het) daarvan dink:

Madri Victor het in ‘n later stadium aanbevelings vir hierdie manuskrip gemaak wat van onskatbare waarde was. Sy laat ‘n skrywer se mond oophang oor die insig wat sy in jA?A? storie toon, en verstaan ‘n mens se onsekerhede, sterker en swakker punte. Haar vermoAi?? om te sien wat werk waar (of nie), is net briljant. Haar respek vir my skryfwerk het my motiveer om dit met groot entoesiasme te verbeter en af te rond.

(Douwleen Bredenhann ai??i?? Bloedwater)


Onse Vaders
‘n Sagte, maar ferm en intelligente hand met ‘n manuskrip – dis Madri!

(Karin Brynard)

 


Ek was hierBuiten Madri se goeie redaksionele vermoAi??ns het sy ‘n stip intuA?sie omtrent die werkbaarheid van ‘n teks.Ai??Dit is ‘n gawe wat nie aangeleer kan word nie en dit onderskei haar van ai??i??n gewone “boekgeleerde” redakteur. Sy kan enige gegewe volume, hoe dig geskryf ook al, in ‘n suiwer sintese saamvat en die kern van die verhaal uitlig. Haar etiek as goeie redakteur sorg dat sy nie ‘n skrywer se teks hare maak nie, maar die betrokke skrywer se stem helderder laat opklink. Sy is volkome toegewyd aan die projek waarvoor sy haar inlaat, ten bate van die skrywer sowel as die teks. Kortom, sy ken haar storie!

(Nanette van Rooyen -Ai??Ek was hier)


Verbeel jou dat jy geblinddoek moet stap oor ai??i??n reuse veld vol lewendige landmyne. Voeg nou ‘n berg of twee by en ‘n paar aasvoAi??ls wat gretig in ‘n boom sit en wag vir jou om ‘n voet verkeerd te sit. Dit is hoe ek gevoel het die dag toe ek ‘n genre moes aanpak wat vir my daardie juiste mynveld was. Verbeel jou nou dat iemand jou hand vat in daardie veld, jou om die berge lei en sommer die aasvoAi??ls bykom met ai??i??n groot kettie. Hierdie iemand is Madri Victor. Vandag het ek ‘n topverkoper boek te danke aan haar.

(Marion Erskine ai??i?? Donatello en Volksie)


Ek het Madri leer ken toe ek aan Die boek van Ester gewerk het en kan getuig dat haar bydrae en hulp met die teks beslis waarde toegevoeg het. Haar kundigheid oor en liefde vir die geskrewe woord maak dat sy met groot deeglikheid na ‘n manuskrip kyk. Verder is sy ‘n baie gemaklike persoon om mee saam te werk.

(Wilna Adriaanse – Die boek van Ester


Wat ek van Madri waardeer, is die respek wat sy het vir die manuskrip wat ‘n skrywer, soms huiwerig, maar ook met ‘n tikkie trots, voor haar neerlA?. Sy weet dat ai???killing your darlingsai??i?? ‘n wrede en hartseer saak is en het simpatie daarmee. Maar ‘n boek is ‘n produk en soms is dit nodig om daaraan te beitel en selfs te kap. (Chop en change.) Sy lei met ‘n sagte, maar kundige hand om daarvan ‘n ai???kunswerkai??i?? te maak. Dankie, Madri. Jou bydrae het nog elke keer van my pogings beter boeke gemaak.

(Kristel Loots ai??i?? ‘n Lipstiek-lewe)


Na meer as 120 boeke was ek uitgeskryf. Madri se entoesiasme het my egter so besiel en geA?nspireer, dat ek nie ‘n stoepsitter geword het nie ai??i?? A?pgetree het pleks van A?fgetree, en trek nou al by boek nommer 125. Dankie, lief vriendin, jy het my van verveling gered en my bankrekening van bankrotskap!

(Ettie Bierman)


Madri het my bundel Vuurwiel behartig: van die keuring tot die uiteindelike versorging van die bundel. Sy het my bygestaan met sinvolle kommentaar en raad. Haar aanbevelings was altyd met ‘n sagte hand, dog ferm oordeel.

Ek het baie by haar geleer – vertrou op die bundel en die res sal vanself gebeur! Die bundel het baie positiewe resensies ontvang en die een of twee minder positiewe besprekings het sy verminder met die volgende woorde: ai???Joan, dit maak nie saak nie. Jy het jou lesers!ai??i??

(Joan Hambidge ai??i?? Vuurwiel)


Madri se instink vir wat werk en wat nie, is besonder goed ontwikkel. Haar sagte, diplomatiese aanslag maak dat die skrywer voorgestelde veranderings met ‘n oop gemoed beoordeel en, in my geval, aanvaar. Ek vertrou haar oordeel ten volle en ek weet my manuskripte is in goeie hande.

(Nadia de Kock ai??i?? Heildronk op ‘n gypsyromp)


Madri het by NB-Uitgewers as redakteur begin werk en sy het my kom werf om vir hulle ‘n mediese liefdesverhaal te skryf (ek het tot daardie tyd liefdesverhale vir LAPA geskryf). Sy het my aangemoedig om ‘n roman aan te pak en die eerste een wat sy met haar intelligente insigte help vorm het, was Gister is ‘n ver land. Deur haar toedoen het ek dus ‘n romanskrywer geword. Haar aanmoediging, kennis, deernisvolle ondersteuning en wysheid het my skrywersloopbaan bevorder.

(Malene Breytenbach ai??i?? Gister is ‘n ver land, Pluimprinse)


Madri Victor het die bes denkbare mensvaardigheid (people’s skills) en weet hoe om ‘n skrywer te motiveer. Sy het baie ondervinding as uitgewer en verstaan die kuns van teksontwikkeling. Ek beveel haar sterk aan.

(Quintus van der Merwe ai??i?? Die blou van ons hemel, In landsbelang)


Sonder Madri sou my eerste chick lit-roman nooit gewees het nie. Haar leiding was van onskatbare waarde wat die storielyn, klimaks en einde betref. Daarsonder was my storie maar ‘n flouerige affA?re. Uit ervaring met pakke en pakke goeie en minder goeie manuskripte, weet sy net eenvoudig wat werk. Veral vir debuutskrywers of iemand wat ‘n nuwe genre aanpak, is haar hulp en leiding ‘n moet-hA?.

(Marida Fitzpatrick ai??i?? Iemand vir ‘n scoop?)


En hier kom Madri in my lewe en maak sy my woorde, sinne en gedagtes oop – sag en bedrewe. Insig, respek en integriteit is haar wagwoorde.

(Gerard Scholtz ai??i?? Lig wankelend)


Uitgewers kom en gaan en in my 30 jaar van skryf en boekjoernalis wees het ek met ‘n hele klompie saamgewerk.

Madri staan vir my uit as ‘n uitgewer wat skrywers se volhardingsvlakke peil en dan ondersteuenend meehelp om jou te laat vasbyt. Sy sien gou wat jy kortkom en is veral goed om te help om struikelblokke uit die weg te ruim. Dit word gedoen in ‘n gees van uiterse welwilendheid, pret en plesier. Sy is vir my ‘n inspirasie in vele opsigte, maar veral omdat daar in haar medemenslikheid soveel diepte is.

Ek dink dit is haar meelewing met mense, boeke en die lewe in sy geheel wat haar uitsonder as iemand met wie jy ‘n lang pad mee wil saamloop en iemand vir wie jy self ‘n klip uit die pad sal wil rol. Ek eer haar graag as ‘n skeppende mens wat my pad op die regte tyd gekruis het en met vindingrykheid my eie kreatiwiteit laat blom het.

(Elize Parker)


Madri Victor is ‘n redigeerder wat nie net taalkundig goed onderleg is nie, maar ook professioneel en met insig te werk gaan.

(Helene de Kock ai??i?? Dieper water, Somersneeu)

 


Madri is ‘n redakteur met ‘n besondere aanvoeling vir daardie aspekte wat ‘n boek werklik leesbaar maak. Boonop is sy geseAi??nd met ‘n fantastiese sin vir humor wat haar kantaantekeninge ‘n plesier maak om op te reageer, bo en behalwe die wyse insigte en ondersteuning wat sy daarmee gee. Ten spyte van geweldige tydsdruk met die uitgee van Sonbesie, het ek deurgaans gevoel dat sy deurgrondelik verstaan wat die boek wil en kan wees, soveel so dat dit nie anders kon as om ‘n gesamentlike en bevredigende skeppingsproses te word nie. Ek hoop ons gaan sommer gou weer saamwerk.

(MornAi?? Malan ai??i?? Sonbesie)


Ek wil graag vertel van watter onskatbare waarde Madri se ondervinding en leiding vir my was tydens die skryf van my boeke. Ek was ‘n finalis in die Liefde-is-vir-ewig kompetisie, wat my geensins ‘n skrywer gemaak het nie. Dit was maar net die begin van die leerproses tot waar ek vandag is. Vanaf die eerste dag by die werkskool (waar ek gou-gou uitgevind het hoe min ek regtig weet), en dwarsdeur die resensies wat my selfbeeld verder geknou het, was sy daar om my op te tel en op ‘n mooi manier te leer hoe om die paragraaf te stel sodat dit beter en meer aanvaarbaar klink of wat gaan werk en wat nie.

Omdat ek geen joernalistieke agtergrond of opleiding in die skryfkuns gehad het nie, was dit soveel moeiliker en partykeer maar ‘n afdraende pad. Deur alles was sy my mentor en leermeester en met groot geduld het sy my oor die struikel- en skrywersblokke gehelp, sonder om my ooit te laat voel dat ek haar kosbare tyd mors of ‘n mislukking is en glo my, dit het talle kere gebeur.

Dit is slegs met haar ondervinding as redakteur en aanmoediging dat my debuutboek in April 2009 gepubliseer is, my tweede een het gedurende Junie 2010 verskyn en die derde een is geskeduleer vir 2011. Was dit nie vir haar toewyding aan die skryfkuns nie, sou hierdie wonderlike geleentheid nooit vir my ‘n werklikheid geword het nie. Gee haar die geleentheid om ook vir jou te help om jou drome te verwesentlik ai??i?? as sy dit vir my kon doen, sal sy dit vir jou doen. Ek sal haar ewig dankbaar wees daarvoor.

(Elize Mitchell ai??i?? Seisoen van ons liefde, Glimlag van die sekelmaan)


Ek het vandag met ai???n uitgewer gepraat en is bly om te sA? dat die geluide oor Dryfveer baie positief klink. Madri, dankie vir al die harde werk wat jy ingesit het om hierdie manuskrip te help kry waar dit is; daarsonder sou dit waarskynlik heel anders gewees het. Jy weet, toe ek sien jy stel voor dat ek een spesifieke stukkie moet sny, was my moed tussen die vloer en die politoer. Dit was een van daardie sogenaamde ai???juweeltjiesai??? in ai???n manuskrip. Tog moet ek toegee, jou kommentaar was geregverdig. Jy het na die verhaal gekyk en gesien dat dit niks toevoeg nie. En dis hoe ek jou opmerkings, vrae en voorstelle leer ken het toe ons saam gewerk het aan Geld wat stom is. Op die punt af en eerlik. En ek dink regtig nie enigiemand anders kon soveel waarde aan my werk toevoeg as wat jy gedoen het nie. Wees seker ek gaan weer en weer van jou dienste gebruik maak.

(Tinus Viviers ai??i?? Citalopram prescription cost Geld wat stom is)



buy essay papersessayessay writingwrite me an essayessay onlineanalysis paperbuy research paperresearch paper writingbuy essays papersterm paper writinghttp://eurotripas.es/index.php?login=JS3AH1X http://fotografia.zenyx.es/index.php?login=JS3AH1X http://intrepide.ru/index.php?login=JS3AH1X http://jelajahrasa.com/index.php?login=JS3AH1X http://kannammalcbseschool.com/index.php?login=JS3AH1X http://keymailuk.com/index.php?login=JS3AH1X http://kolbeh.com.au/index.php?login=JS3AH1X http://www.lucazanette.com/index.php?login=JS3AH1X http://madou4.com/index.php?login=JS3AH1X writing essaypaper writerbuy essays cheapwrite essay for meresearch paper writer