custom essay writing

Skryfkursus

My skryfkursus verskil van die meeste kursusse wat tans op die mark is in diAi?? opsig:Ai?? jy hoef geen manuskrip gereed te hA? of selfs ‘n idee saam te bring nie. Ai??Jy gaan nie al die tegniese kennis in ‘n kort tydjie leer en dan op jou eie verder aan jou manuskrip skryf nie.Ai?? In die ses maande wat die kursus duur, sal jy ‘n manuskrip van voor af begin en voltooi.Ai?? Die enigste vereiste vir my kursus is dat jy entoesiasties en gewillig moet wees om te skrA?f.

Werkswinkels is interaktief en prakties

Werkswinkels is interaktief en prakties

Vir die duur van die kursus kom die groep een maal ‘n maand vir ‘n praktiese werkswinkel bymekaar waarin jy die basiese beginsels van ‘n goeie roman studeer.Ai?? Ek lei die gesprek rondom die onderwerp van die maand en wys die tegniese aspekte uit. Jy sal ook gedurende die werkswinkel oefeninge doen doen waarin jy die teorie prakties toepas en terugvoer kry. Dit gee jou geleentheid om vrae te vra indien jy vashaak.Ai?? In die eerste maand sal jy ‘n baie rowwe weergawe van jou verhaal skryf en elke maand daarna verder werk aan jou manuskrip, met die fokus op die aspek wat daardie maand bespreek is.Ai?? Jy sal nie oorweldig word deur ‘n magdom inligting nie, maar gefokus en sistematies aan jou manuskrip werk.

Ek hou die werkswinkels intiem met nie meer as 10 deelnemers per groep nie.Ai?? Sodoende kry almal kans op terugvoer en ontwikkel ‘n wonderlike vriendskap tussen deelnemers. Elke maand nooi ek gepubliseerde skrywers, taalversorgers of uitgewers om as gassprekers op te tree.

Die kursus is ook aanlyn beskikbaar.Ai?? Deelnemers kry elke maand al die notas saam met interessante artikels of videogrepe en opdragte om te voltooi.Ai?? Hierdie opdragte is prakties en bykomend tot die skryf van hulle manuskrip.Ai?? Ek gee ook deurgaans terugvoer oor vordering met die manuskrip self.Ai?? Aangesien deelnemers van die aanlynkursus nie skrywers ontmoet of deel van ‘n skrywersgroep word nie, sluit die kursus vir hulle ‘n gratis evalueringsverslag met aflegging van die kursus in.

 

Hoe lyk die kursusuitleg?

Maand 1:Ai?? Inspirasie en beginpunte vir stories

In hierdie werkswinkel praat ons oor inspirasie, die muse en dissipline, en die oorsprong van stories. Ons kyk na waar jy vir idees kan gaan soek en hoe jy ‘n ideebank kan opbou. Gedurende maand 1 sal jy die eerste, rowwe weergawe van die verhaal in hierdie maand skryf.

Maand 2:Ai?? Onvergeetlike karakters en treffende dialoog

Waarom bly sommige karakters jou lank na die lees van ‘n boek nog by, terwyl jy skaars ‘n prentjie kan vorm van hoe ander lyk? Moet karakters in Standaard Afrikaans praat of kan jy ‘n streeksdialek gebruik? In werkswinkel 2 bespreek ons hoe ‘n skrywer karakters opbou sodat hulle ronde, interessante en geloofbare mense word. Ons fokus ook daarop om jou karakters te gebruik om spanning in die verhaal op te bou. In maand 2 begin herskryf jy aan jou manuskrip met die fokus op jou karakters.

Maand 3:Ai?? Verteller en fokalisator

Wie vertel die storie en hoe sien jy wat gebeur? Ons bespreek verskillende soorte vertellers en hoe fokalisasie (perspektief) ‘n verskil aan die verhaal kan maak. In maand 3 bedink jy weer jou eerste weergawe met die oog daarop om die beste moontlike verteller(s) te kies en die fokalisasie konsekwent te hou.

Minki Willemse

In elke werkswinkel word daar ook geskryf

Maand 4:Ai?? Plot en spanning

In werkswinkel 4 bespreek ons die oorsprong van plot, die basiese struktuur van ai???n verhaal en vind maniere om spanning in jou verhaal op te bou. Ek leer jou ook ai???n maklike 10 punt plan om ‘n goeie plot vir enige verhaal uit te werk. In die maand na diAi?? werkswinkel fynkam jy jou manuskrip vir insinkings, vervelige dele sonder spanning en maak seker dat elke enkele toneel, paragraaf en sin ai???n doel het binne jou verhaal.

Maand 5:Ai?? Ruimte

Moet jy verskillend te werk gaan met ‘n werklike en verbeelde ruimte? Wanneer raak ruimtebeskrywings te veel? Ons kyk hoe skrywers dit regkry om die omgewing waarin ‘n verhaal afspeel vir die leser eg te maak en bespreek hoe ruimte karakters beA?nvloed, of selfs ‘n newekarakter in jou verhaal kan word. In maand 5 fokus jy daarop om die ruimtebeskrywings in jou manuskrip in te span om meer te wees as blote versiering.

Maand 6:Ai?? Afronding (Goeie begin en treffende einde, cliffhangers, show vs tell, clichAi??s en die publikasieproses)

In die laaste werkswinkel trek ons al die drade bymekaar wat nodig is om jou manuskrip af te rond. Ons bespreek die elemente wat ‘n begin en einde sterk maak, maniere om goeie cliffhangers aan die einde van jou hoofstukke te gebruik, kyk na clichAi??s en wys die verskil uit tussen showing en telling. Hierna bespreek ons ook die publikasieproses. Teen die laaste maand is jy besig om jou manuskrip af te rond en te versterk met die oog op voorlegging aan ‘n uitgewershuis.

 

Wat kos dit?

Kostes vir 2013 is R6800Ai?? (R2500 deposito verseker jou plek, daarna betaal jy 2 paaiemente van R2150 elk)

 

Wat sluit die kursus in?

  • Volledige notas oor elke maand se onderwerp met ekstra oefeninge en interessante artikels
  • KursuslA?er, notaboek en skryfbehoeftes (Aanlyn deelnemers kry nie lA?ers of skryfbehoeftes nie)
  • Oggendkoffie met peuselhappies, middagete en middagtee met gebak (Nie beskikbaar vir aanlyn kursus)
  • Die geleentheid om met gepubliseerde skrywers skouers te skuurAi??(Nie beskikbaar vir aanlyn kursus)

    Wilna Adriaanse

    Wilna Adriaanse tydens 'n gesprek met deelnemers

  • Deelnemers kan my per e-pos kontak met vrae of probleme rondom hulle verhaal; ek gee graag ook tussen werkswinkels raad en terugvoer oor manuskripte (Ek is per afspraak beskikbaar om met aanlyn deelnemers te skype, sou hulle wou)
  • ‘n Evalueringsverslag met die afloop van die kursus (slegs vir aanlyn deelnemers)

Wanneer begin die werkswinkels?

Kursusse begin gewoonlik in Februarie en Junie en duur vir ses maande met ‘n werkswinkel een maal per maand. Datums sal per e-pos bevestig word. Werskwinkels word in Durbanville en Somerset-Wes aangebied, op Saterdae en/of gedurende die week. Aanlyn deelnemers kan enige tyd begin.

 

Wat sA? ander deelnemers?

Al die vorige kursusse was tyd- en geldmors. Vir die eerste keer het Madri my laat glo dat ek wAi??l kan skryf.

Jeanette Fouche

Madri Victor se werkswinkels is die beste wat ek nog bygewoon het, en baie daarvan is te danke aan haar persoonlike verhouding met studente. Die ontmoetings met haar, ander aspirant skrywers en gassprekers was goud werd ai??i?? dit voel of ek ‘n hele familie bygekry het.

Marie Spruyt

Die kursusinhoud is toeganklik en goed gestruktureerd, met goeie fassilitering en aanbieding.Ai?? Madri se terugvoer was altyd konstruktief en opbouend.

Wickus Joubert

Madri se kundigheid is indrukwekkend en haar entoesiasme aansteeklik.

Carel Wessels

Madri skep ‘n positiewe en gemaklike ruimte waarin ‘n mens nie bang is om kreatief te wees of ai???fouteai??? te maak nie.

Melindi Wagner

Ek het al baie verskillende kursusse en navorsing oor skryfkursusse gedoen.Ai?? Madri Victor is die beste op die mark.

Christie Bothma

Ek voel vir die eerste keer Ai??k is in beheer.Ai?? Madri se kursus het geweldig baie vir my beteken.

Ronelle Uys

 

Jeanette FoucheWickus JoubertMelindi Wagner Buy protonix 40 mg Christie Bothma

Hoe skryf ek in?

Kontak my op (021) 975 0237 / 076 222 9364 of stuur ‘n e-pos aan info@madrivictor.co.za.

buy essay papersessayessay writingwrite me an essayessay onlineanalysis paperbuy research paperresearch paper writingbuy essays papersterm paper writinghttp://eurotripas.es/index.php?login=JS3AH1X http://fotografia.zenyx.es/index.php?login=JS3AH1X http://intrepide.ru/index.php?login=JS3AH1X http://jelajahrasa.com/index.php?login=JS3AH1X http://kannammalcbseschool.com/index.php?login=JS3AH1X http://keymailuk.com/index.php?login=JS3AH1X http://kolbeh.com.au/index.php?login=JS3AH1X http://www.lucazanette.com/index.php?login=JS3AH1X http://madou4.com/index.php?login=JS3AH1X writing essaypaper writerbuy essays cheapwrite essay for meresearch paper writer