Tuis

Het jy het ’n manuskrip wat wat jy vir ’n uitgewer wil stuur, maar waaroor jy twyfel?  Is jou manuskrip afgekeur sonder dat jy weet waarom?  Of het jy eenvoudig raad nodig met jou verhaal?  Indien wel, het jy iemand nodig om jou manuskrip te help ontwikkel.  Ek is die stappie tussen die skrywer en die uitgewer.  Die doel van manuskripontwikkeling is om jou manuskrip sterker te maak, af te rond en gereed te kry vir ’n voorlegging aan ’n uitgewershuis. Gaan kyk gerus onder Dienste wat hierdie proses presies behels.  Ek het al saam met verskeie skrywers en in verskillende genres gewerk. Kontak my sodat ons ook van jóú manuskrip ’n pragtige boek op die rak maak.


Share